VEILING 2021

Ons produksie veiling vind jaarliks op die eerste Dinsdag van Augustus plaas.  Hierdie geleentheid is ‘n hoogtepunt by Schyff Beefmasters wat met trots aangebied word.

KOMENDE VEILING: 3 Augustus 2021 om 11:00 op Rietfontein, Bultfontein

Tyd, moeite en passie is sinoniem met ons voorbereiding vir hierdie geleentheid.  By Schyff Beefmasters bied ons vir die telers sowel as die kommersiële boer ‘n Beefmaster waarop hy kan trots wees, ‘n Beefmaster wat swaar speenkallers sal gee en ‘n Beefmaster wat sal waarde toevoeg tot jou kudde.

Ons gee u as koper die versekering van deeglike en akkurate rekordhouding sodat u ‘n ingeligte besluit kan neem met u katalogus in hand.  Verder word al ons bulle sowel as stoet vroulike diere, aangebied onder die beskerming van die Beefmaster telers genootskap van Suid-Afrika.

Ons nooi julle uit, kom kyk self en geniet die dag op Rietfontein, Bultfontein.

Veiling aangebeid deur:

VEILING INLIGTING:

book

KATALOGUS

auction

VEILING ADVERTENSIE

LOT 1 - SCH170020

LOT 2

LOT 3 - SCH160103

LOT 4 - SCH180488

LOT 5 - SCH180165

LOT 6 - SCH1180282

LOT 7 - SCH180281

LOT 8 - SCH180355

LOT 9 - SCH180149

LOT 10 - SCH180438

LOT 11 - SCH180351

LOT 12

LOT - 13 - SCH180199

LOT - 14 - SCH180117

LOT 15 - SCH180248

LOT 16

LOT 17 - SCH180008

LOT 18 - SCH180235

LOT 19 - SCH180284

LOT 20 - SCH1802920

LOT 21 - SCH180164

LOT 22 - SCH180311

LOT 23 - SCH180450

LOT 24 - SCH170476

LOT 25 - SCH180062

LOT 26 - SCH180004

LOT 27 - SCH180183

LOT 28 - SCH180417

LOT 29 - SCH180096

LOT 30

LOT 31 - SCH180352

LOT 32 - SCH180252

LOT 33 - SCH180449

LOT 34 - SCH180191

VROULIKE DIERE – 2021